top of page

Bekostigbare en innoverende behuising en strukture met

'n besonderse styl

to About

  Meer oor ons  

 

Ons is vanaf 1999 in die konstruksiebedryf en het reeds

meer as 200 huise en 3 winkelsentrums gebou 

in Rustenburg en Hartbeespoort.  

 

Ark Strukture het ontstaan in Hartbeespoort op

28 November 2018.  Behalwe vir die ARK huise wat ons bou,

bou ons ook store en motorhuise in dieselfde ARK styl.  

 

Vir die selfdoen kliënt wat verkies om self die binnekant en afwerking te doen, bou ons slegs die dop van die huis.

 

IMG_0596.JPG
to Services

  Ons produkte  

Huise

 

Ons bou enkel- en dubbelverdieping huise, pasgemaak vir ons kliënte.  Hulle het die vryheid om hul eie uitleg te ontwerp binne die basiese vorm van 'n reghoek.  

Ons bou "bachelor" eenhede tot huise met 4 slaapkamers en meer.

Prys vir basiese eenhede se dop:

"Bachelor", 24m2 vanaf R65 000

1 Slaapkamer, 44m2 vanaf R89 000 

2 Slaapkamer, 1,5 badkamer, dubbelverdieping, 85m2 vanaf R175 000

3 Slaapkamer, 2 badkamer "loft", 

95m2 vanaf R225 000

4 Slaapkamer, 2 badkamer, 2 woonvertrek, 123 m2 vanaf R295 000

Bogenoemde sluit BTW uit

Onderhewig aan materiaal 

beskikbaarheid en heersende markpryse

Store

 

Ons stoorstrukture word geskaal volgens ons kliënte se behoeftes en wissel van "hondehokgrootte" tot 'n maksimum van 7 meter wyd en 20 meter lank.

Pryse vanaf:

2,4x4m = 9,6m2 (R19 000)

2,4x6m = 14,4m2 (R25 000)

3,6x6m = 21,6m2 (R35 000)

5,4x10m = 54m2 (R76 000)

Bogenoemde sluit BTW uit

Onderhewig aan materiaal 

beskikbaarheid en heersende markpryse

to Work

  Gallery  

  Kontak ons  

HARTBEESPOORT

WhatsApp: 082 374 9343

Success! Message received.

© 2019 Ark strukture

  • Facebook Social Icon
bottom of page